ActionBall is 'n program ten doel om die groot en fyn motoriese koordinasie van voorskoolse en primereskoolse kinders (2-10 yaar) te ontwikkel. Alhoewel die program spier ferming en fisiese ontwikkeling bevorder bly die klem op prêt en spel. Verryk spel in 'n kind en jy verryk die kind.

ActionBall is ontwerp en ontwikkel oor die afgelope 15 yaar. Kinders wat deelneem aan hierdie program toon verbeterde hand en oog koordinasie, balans en algemene fisiese ontwikkeling.

Spel ontwikkel 'n kind. ActionBall en gepaardgaande aktiwiteite verryk die sosiale, intellektuele en emosionele vaardighede van 'n kind. 'n Kwartaalikse nuusbrief hou ouers op hoogte van maniere om deel te word van hierdie ontwikkeling. Onthou kinders floreer in 'n omgewing waar 'n balans van aktiwiteite gehandhaaf word.

ActionBall maak gebruik van gestruktureerde spel met die gebruik van eenvoudige apparaat. Speletjies is 'n kombinasie van hardloop, spring, balansering en gooi vaardighede. Hierdie metode is daarop gemik om voorskoolse spel te help oorbrug na sport aktiwiteite soos aangebied op skool.

ActionBall word aangebied tydens skool-ure een maal 'n week vir 30 minute. Kinders neem deel in groepe van 8 tot 12 (afhangend van ouderdom). Elke kind is verseker van individuele aandag.

Hierdie organisasie geniet geweldige populariteit en skole tree toe op 'n daaglikse basis. Waarom? Dit werk en kinders geniet dit! Die prys is bekostigbaar en die klasse word aangebied tydens skoolure by verskeie skole, speelgroepies, kleuterskole en groepies in residensiele areas.

Die moderne kind spandeer al hoe minder tyd buitenshuis en te veel tyd voor die rekenaar en televisie. Alhoewel hierdie aktiwiteite sy meriete geniet het dit egter swakker sosiale en fisiese ontwikkeling tot gevolg. ActionBall verskaf prêt, gesonde stimulus en 'n nuwe belangstelling in buitemuurse aktiwiteite. Laat ons kinders weer speel !

 

 

To Kendal and Jenny,

On behalf of the children of Growing Tots Play and Preschool, I would like to thank you for making Mondays something special for the children to look forward to.

It has not only taught the children to remember the days of the week, but it has also taught them to understand time value.

You have both been an inspiration to the children, and they look forward to each lesson with you as it is always exciting, something new and enjoyable. At the end of each lesson the children have chatted excitedly amongst themselves and even showed each other what they learned that morning.

My philosophy is ‘Through Play We Develop a Love for Learning”. That seems to be that is what you believe in as well. Years back I taught Top tots, which is based on almost the same concept as Action Ball. The difference is that you have made Gross Motor activities an integral part of your programme.

I strongly urge all Preschools to implement Action Ball as part of their programme, as it adds so much value to a child.

Kind Regards,
Denise Cooper

Terms & Conditions
Our ActionBall Privacy Notice and PAIA Manual

 


© ActionBall SA 2025 
Website developed by PC-Mag